Fortuin

  1. home
  2. Books
  3. Fortuin

Fortuin

4.21 86 12
Share:

...iets is dodeliker as die slang in die paradys...Fortuin is Chanette Paul se tweede spanningsroman in die Gys-Niemand-reeks. Reeds met Springgety...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

...iets is dodeliker as die slang in die paradys...

Fortuin is Chanette Paul se tweede spanningsroman in die Gys-Niemand-reeks. Reeds met Springgety wat in Oktober 2007 verskyn het, begin sy om ’n belangrike leemte in die spanningsgenre te vul. Met Fortuin voer sy haar ontdekkingsreis verder.

Is Eva van Eden ’n heks of ’n engel, Paradyskloof die voorpoorte van die hemel of ’n onheilsnes? Dis wat joernalis, Xanthe Tredoux, moet gaan uitvind in opdrag van Tuisfront se redakteur. Waarom hy háár stuur, is vir haar duister, want hy weet sy het die kluts vyf jaar gelede kwyt geraak en dit nog nie weer gevind nie.

  • Format:Paperback
  • Pages:522 pages
  • Publication:2011
  • Publisher:LAPA Uitgewers
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0799351474
  • ISBN13:9780799351477
  • kindle Asin:0799351474

About Author

Chanette Paul

Chanette Paul

4.24 3357 351
View All Books