Die afreis van Abel Lotz

  1. home
  2. Books
  3. Die afreis van Abel Lotz

Die afreis van Abel Lotz

3.99 106 9
Share:

Die derde boek in die Abel-trilogie. Die polisie word ontbied na ’n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op ’n...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Die derde boek in die Abel-trilogie.

Die polisie word ontbied na ’n kamer in die Sleep Inn in Bez Valley. Bloed en hare in die bad dui op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide en onthaarde vel in formalien gevind word, weet Ella Neser sy is weer op Abel Lotz se spoor.

Abel bevind hom in Brugge, by sy vriend Ignaz Bouts. Kort voor lank soek hy weer na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, hierdie keer met die hulp van Ignaz. Hy het twee velle en kort nog agt.

Intussen word die lyk van ’n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs ’n dam gevind, sy keel afgesny. Dit blyk dat ’n joernalis op sy spoor was, nadat ’n Suid-Afrikaanse paspoort aan die lyk van ’n meesterbrein van Al-Kaïda gevind is.

  • Format:Paperback
  • Pages:416 pages
  • Publication:2012
  • Publisher:Human & Rousseau
  • Edition:First
  • Language:afr
  • ISBN10:0798156406
  • ISBN13:9780798156400
  • kindle Asin:B08NV4PNDS

About Author

Chris Karsten

Chris Karsten

3.98 1865 139
View All Books