The Scarecrows' Wedding

  1. home
  2. Books
  3. The Scarecrows' Wedding

The Scarecrows' Wedding

3.97 948 91
Share:

Bettie van Riet en ou Stokkies van Graan het reg langs mekaar in die weiland gestaan. Hul was lief vir mekaar en wou graag trou, maar hy moes haar...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Bettie van Riet en ou Stokkies van Graan het reg langs mekaar in die weiland gestaan. Hul was lief vir mekaar en wou graag trou, maar hy moes haar eers red van ’n ander ou! Terwyl Stokkies van Graan alles vir die bruilof in orde probeer kry, neem Albertus van Hooy sy intrek op die weiland … Albertus probeer Bettie se hart wen met sy sierlike maniertjies en sy Kubaanse sigare, maar strooi en sigare is nie ’n goeie kombinasie nie! Sal Stokkies van Graan betyds terug wees om sy liewe Bettie te red?

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:Illustrated
  • Language:
  • ISBN10:0545726069
  • ISBN13:9780545726061
  • kindle Asin:0545726069

About Author

Julia Donaldson

Julia Donaldson

4.30 185542 13470
View All Books