Leila word lig

  1. home
  2. Books
  3. Leila word lig

Leila word lig

3.71 14 1
Share:

Leila se huwelik is verby sy sell-by date. Sy het dit nie in haar om bek te hou en onderdanig te wees nie. Die ander saak wat swaar op haar gemoed...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Leila se huwelik is verby sy sell-by date. Sy het dit nie in haar om bek te hou en onderdanig te wees nie. Die ander saak wat swaar op haar gemoed lê, is die selfmoord van 'n intieme vriend, die beeldhouer Jerome. Hoe hou die selfmoordbrief wat hy vir haar agtergelaat het verband met die beeldegroep wat sy laaste werk was?

Haar reis om antwoorde hierop te vind, lei haar deur Jerome se verwronge jeug - wat hy uiteindelik tog oorwin het - en dit loop deur die Uilhuis van Nieu-Bethesda en die mitologie. Maar simbole is nie genoeg om mense en hulle komplekse verhoudings te verstaan nie, besef sy.

Só reis Leila na selfontdekking, na die besef dat dit nie die sterkste mens is wat oorleef nie maar die wyse en aanpasbare mens. En lig kan nie van buite af die hart ingebring word nie, die bron van lig is in die mens self, waar dit met die skadu versoen moet word.

  • Format:Paperback
  • Pages:253 pages
  • Publication:2005
  • Publisher:Human & Rousseau
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0798144408
  • ISBN13:9780798144407
  • kindle Asin:0798144408

About Author

Chanette Paul

Chanette Paul

4.24 3358 352
View All Books