Die kruppel engel
"Om te weet wie jou pa is, is om te ís. Al stry hy jou af. Al suip hy soos jou stiefpa, net aan duurder goed.Al is hy wit.Nou weet jy wie jy is en...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
"Om te weet wie jou pa is, is om te ís. Al stry hy jou af. Al suip hy soos jou stiefpa, net aan duurder goed.
Al is hy wit.
Nou weet jy wie jy is en waarmee jy werk. Nou weet jy hoekom is jou neus groot en jou lippe dun. En nou weet jy dat jou boude klein gaan bly.
Nou vat jy jou klip en jy drá dit, want dis wie jy is.”
Tina bly op die Coetzees se skaapplaas in die Karoo. Haar grootmaakpa pas skaap op, maar sy vermoed haar biologiese pa boer Engelsplaas – die plaas langsaan. Engelsplaas word so genoem omdat die plaaseienaars nou al vir geslagte lank ’n engel het. Tina wil graag na die dorpskool gaan, maar dit is te duur. Toe sy wil wegloop, sê Jakob, ’n kruppel padloper, haar aan om haar regte pa te gaan vra vir geld.
- Format:Paperback
- Pages: pages
- Publication:2012
- Publisher:Protea Boekhuis
- Edition:
- Language:afr
- ISBN10:
- ISBN13:
- kindle Asin:B0FSKD4VWF









