Die versoeking van Thomas Maas

  1. home
  2. Books
  3. Die versoeking van Thomas Maas

Die versoeking van Thomas Maas

3.72 105 3
Share:

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is 'n bisarre een....

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is 'n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het 'n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys.
Die roman begin egter by die einde, waar Ella haar verslag optik. Daar is 'n moord gepleeg, maar wie is die slagoffer en wie die skurk? 'n Verbysterende roman deur een van die top- spanningsromanskrywers in Afrikaans.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:afr
  • ISBN10:0798181184
  • ISBN13:9780798181181
  • kindle Asin:B08J87TL3J

About Author

Chris Karsten

Chris Karsten

3.98 1865 139
View All Books