Plein En Simpel: 'n Duiwestorie
Share:
Wanneer die prokureursfirma Plein & Simpel vorendag kom met planne om Kerkplein se historiese Wesfasade in ’n parkeerterrein te omskep, en daar...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Wanneer die prokureursfirma Plein & Simpel vorendag kom met planne om Kerkplein se historiese Wesfasade in ’n parkeerterrein te omskep, en daar terselfdertyd uit bewaringskringe stemme opklink dat duiwe-excreta die historiese geboue beskadig, word die Duiwerepubliek van alle kante bedreig. Skielik lyk indringer-mynas na die minste van hulle probleme – en moet die lede van KOER (Ken Ons Eie Roeping) kragte saamsnoer om die metroraad, die media en moderniseerders hok te slaan.
- Format:Paperback
- Pages:99 pages
- Publication:2013
- Publisher:Protea Boekhuis
- Edition:
- Language:afr
- ISBN10:1869199510
- ISBN13:9781869199517
- kindle Asin:1869199510









